Ons Missie

Ons missie is om toegeruste dissipels van Jesus Christus te wees wat:

  • Getrou bly aan die suiwer verkondiging van die Woord;
  • Die sakramente verantwoordelik bedien en ontvang;
  • Groei in geloof en gehoorsaamheid;
  • Getuies van Christus is in ons daaglikse lewe.

Ons strewe daarna om ’n gemeente te wees wat nie net hoor nie, maar ook doen.