Hier vind jy al die jongste nuus, belangrike afkondigings, komende geleenthede en ander nuttige inligting oor ons gemeente. Ons doel is om jou op hoogte te hou van alles wat in en rondom die gemeente gebeur en om jou aan te moedig om deel te wees van ons geloofsgemeenskap.
Maandae - Vrydae | 08:00 -13:00
"Gaan dan en maak dissipels van al die nasies, deur hulle te doop in die Naam van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees, en hulle te leer om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae, tot aan die voleinding van die tyd.”
Matteus 28:19 -20 (AFR 2020)