Ons Jeugbediening fokus op die dissipelskap en geestelike groei van ons jongmense.
Ons is tans besig om ’n Gesinsbediening te ontwikkel waar gesinne met skoolgaande kinders verdere toerusting, ondersteuning en gemeenskap kan beleef. Hierdie groep sal ook tweeweekliks onder leiding van die leraar byeenkom
Maandae - Vrydae | 08:00 -13:00
"Gaan dan en maak dissipels van al die nasies, deur hulle te doop in die Naam van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees, en hulle te leer om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae, tot aan die voleinding van die tyd.”
Matteus 28:19 -20 (AFR 2020)