Hierdeur wil ons ook digitale lidmate insluit en die Evangelie toeganklik maak met die druk van ’n knoppie.
vir gemeentenuus en stemboodskappe van preke
aan huisgebonde lidmate (waar moontlik)
(NG Bloemheuwel) met preekopsommings en kennisgewings
video-opnames van eredienste
Maandae - Vrydae | 08:00 -13:00
"Gaan dan en maak dissipels van al die nasies, deur hulle te doop in die Naam van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees, en hulle te leer om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae, tot aan die voleinding van die tyd.”
Matteus 28:19 -20 (AFR 2020)