Here ons kniel voor U in aanbidding.

Alles behoort aan U – ook die seisiene wat kom en gaan. U is groot, getrou en genadig.

Aan U alleen kom al die eer toe.