Welkom by ons lees-afdeling, waar jy inspirerende blogplasings, oordenkings en geloofsartikels kan ontdek. Hier deel ons Bybelse insigte, praktiese geloofswenke en bemoedigende boodskappe om jou te help groei in jou verhouding met God en Sy Woord in die alledaagse lewe toe te pas.
Maandae - Vrydae | 08:00 -13:00
"Gaan dan en maak dissipels van al die nasies, deur hulle te doop in die Naam van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees, en hulle te leer om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae, tot aan die voleinding van die tyd.”
Matteus 28:19 -20 (AFR 2020)