Welkom by ons luister-afdeling, waar jy na ons jongste preke en boodskappe kan luister. Of jy ’n erediens gemis het of weer na ’n besondere boodskap wil luister, hier kan jy op enige tyd en van enige plek inskakel, bemoedig word en saam met ons groei in geloof.
Maandae - Vrydae | 08:00 -13:00
"Gaan dan en maak dissipels van al die nasies, deur hulle te doop in die Naam van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees, en hulle te leer om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae, tot aan die voleinding van die tyd.”
Matteus 28:19 -20 (AFR 2020)