Ons Roeping

Aan die hand van Jesus se “Onse Vader”-gebed (Matt. 6:9–10) bely ons dat ons as gemeente geroep is om:

  • In woord en daad te leef tot verheerliking van God se Naam;
  • Medewerkers te wees aan die koms van God se Koninkryk;
  • Só te leef dat God se wil geskied — in ons gemeente, gemeenskap en wêreld.

Ons roeping is dus nie net wat ons glo nie, maar ook hoe ons leef.