Jeugbediening

Ons Jeugbediening fokus op die dissipelskap en geestelike groei van ons jongmense.

Ons is tans besig om ’n Gesinsbediening te ontwikkel waar gesinne met skoolgaande kinders verdere toerusting, ondersteuning en gemeenskap kan beleef. Hierdie groep sal ook tweeweekliks onder leiding van die leraar byeenkom

Wat bied ons?

  • Sondag-kategeseklasse

  • Belydenisklas onder leiding van die leraar

  • Selgroep vir jong belydende lidmate (tweeweekliks)

  • Sosiale saamkuier en geestelike toerusting

  • Betrokkenheid in eredienste (dienswerk, dankoffers, Nagmaal)
Oudl. Kobus Du Preez

Ander Bedieninge

Ampsbediening
Erediensbediening
Bybelstudie- en Gebedsbediening
Vrouebediening
Omgeebediening
Rentmeester-bediening
Digitale bediening