Rentmeesterbediening

Die Rentmeesterbediening bestuur die finansies, eiendomme en administrasie van die gemeente met integriteit en deursigtigheid. Hierdie bediening skep die grondslag waarop al die ander bedieninge volhoubaar kan funksioneer.

Ons verantwoordelikhede:

  • Bestuur van finansies volgens ’n goedgekeurde begroting

     

  • Jaarlikse geouditeerde finansiële state

     

  • Bestuur van diensverhoudinge met personeel

     

  • Nakoming van POPIA-wetgewing
Voorsitter: Oudl. Chris Steinhobel

Ander Bedieninge

Ampsbediening
Erediensbediening
Bybelstudie- en Gebedsbediening
Vrouebediening
Omgeebediening
Jeugbediening
Digitale bediening