Ons is dankbaar vir die besighede en diensverskaffers wat deel vorm van ons breër gemeentegemeenskap. Deur hul ondersteuning en betrokkenheid help hulle om ’n verskil te maak.
Hier vind u ons Vriende van die Gemeente, besighede en ondernemings in en om ons gemeenskap wat graag hul dienste met jou deel.
Ondersteun gerus ons plaaslike besighede deur te ondersteun en groei saam met ons gemeenskap.
Maandae - Vrydae | 08:00 -13:00
"Gaan dan en maak dissipels van al die nasies, deur hulle te doop in die Naam van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees, en hulle te leer om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae, tot aan die voleinding van die tyd.”
Matteus 28:19 -20 (AFR 2020)