Ons eredienste is ’n ruimte van ontmoeting met God én met mekaar. Hier word die Woord getrou verkondig, God Drie-Enig met oorgawe aanbid en die sakramente eerbiedig bedien.
Ons streef daarna om ’n warm, vriendelike atmosfeer te skep waar besoekers gou tuis voel en elke lidmaat geestelik gevoed word.
Ons eredienste is sentraal tot ons gemeentelewe.
Ons fokus op:
Sondae 09:00 vm
Sondae 10:00 vm
Sondae 11:00 vm
Om seker te maak dat elke lidmaat toegang het tot geestelike voeding:
Maandae - Vrydae | 08:00 -13:00
"Gaan dan en maak dissipels van al die nasies, deur hulle te doop in die Naam van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees, en hulle te leer om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae, tot aan die voleinding van die tyd.”
Matteus 28:19 -20 (AFR 2020)